2024: Verkiesingskommissie kom nog aan

Home Uncategorized 2024: Verkiesingskommissie kom nog aan
2024: Verkiesingskommissie kom nog aan


2024: Verkiesingskommissie kom nog aan

Die verkiesing vind volgende jaar plaas en daar word van kiesers verwag om hulle te vergewis van kiesersopvoeding, wat sal handel oor inligting oor die grondwet, die kieswet en die belangrikheid om betrokke te raak by die demokratiese proses, sowel as die vereistes om te stem. Alhoewel die skedule vir openbare inligtingsessies nog nie beskikbaar is nie, word die publiek aangemoedig om ‘n oog oop te hou vir sosiale media-plasings deur die Verkiesingskommissie van Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met De Wet Siluka, die kommissie se korporatiewe kommunikasiebeampte.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.