25 Afrika-lande neem deel aan basketbalkamp
Die 19de Basketbal sonder Grense-kamp begin môre by die American International School of Johannesburg. Tagtig hoërskoolspelers van meer as 25 Afrika-lande sal deelneem aan die driedaagse byeenkoms. Die spelers sal by huidige en voormalige spelers, legendes en afrigters leer. Die uitvoerende hoof van NBA Africa, Victor Williams, sê die kamp beloof om ‘n ware pronkstuk vir die sport te wees, aangesien dit daarop gemik is om jong talent in Afrika te koester:
Leave a Reply