Behuisingsaktiviste optimisties oor Behuisingsbeleid-implementering

Home Uncategorized Behuisingsaktiviste optimisties oor Behuisingsbeleid-implementering
Behuisingsaktiviste optimisties oor Behuisingsbeleid-implementering

Behuisingsaktiviste optimisties oor Behuisingsbeleid-implementering

Volgens die 2023-bevolking- en behuisingsensus-hoofverslag woon 40,2 persent van Namibië se stedelike bevolking in plakkershutte. Intussen is die implementering van die 2023 Nasionale Behuisingsbeleid in die middeltermyn-begrotingsoorsig aangekondig. Die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie is besig om koördineringstrukture te vestig, insluitend die Nasionale Behuisingsbeleid-implementering Loodskomitee en die Projek Implementeringseenheid. Vordering is stadig, maar die ministerie verkry tans stedelike grond-dienste sowel as voorafbetaalde water- en elektrisiteitsmeters vir plaaslike owerhede landwyd. Reaksie is ontvang van Heinrich Amushila, mededirekteur van Namibia Housing Action Group. Hy is optimisties.

source