Brandstoftekorte in Zim oor Mosambiek-onluste

Home Uncategorized Brandstoftekorte in Zim oor Mosambiek-onluste
Brandstoftekorte in Zim oor Mosambiek-onluste

Brandstoftekorte in Zim oor Mosambiek-onluste

Brandstoftekorte word in Zimbabwe en ander buurlande ervaar as gevolg van die politieke onrus in Mosambiek. Zimbabwe se brandstof- en baie ander invoere kom via Maputo se hawe, wat nou ook nie meer vrag inneem nie weens die onstabiliteit wat dikwels op geweld uitloop. Eddie Cross, ‘n ekonoom in Zimbabwe, praat eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus oor die onstabiliteit.

source