Plaaslike owerhede het dringende ingryping nodig

Home Uncategorized Plaaslike owerhede het dringende ingryping nodig
Plaaslike owerhede het dringende ingryping nodig

Plaaslike owerhede het dringende ingryping nodig

Cosatu sê dringende ingryping en ‘n nuwe befondsingsmodel is nodig om plaaslike owerhede te stabiliseer en te herbou. Die vakbondfederasie het verlede week sy voorlegging in die parlement oor die Mediumtermynbegrotingsraamwerk se Wysigingswetsontwerp op Inkomste ingedien. Die wetsontwerp dek aanpassings in begrotingstoewysings aan provinsiale en plaaslike regerings vir die 2024-/2025 boekjaar. Matthew Parks van Cosatu sê die stand van plaaslike regerings is uiters kommerwekkend.

source