Kandjeke weier tweede uitstel vir Rehoboth se boeke

Home Uncategorized Kandjeke weier tweede uitstel vir Rehoboth se boeke
Kandjeke weier tweede uitstel vir Rehoboth se boeke

Kandjeke weier tweede uitstel vir Rehoboth se boeke

Die ouditeur-generaal Junias Kandjeke het die tweede aansoek deur die Rehoboth-dorpsraad vir uitstel vir die indiening van sy finansiële state van die hand gewys. Die boekjare 2022, 2023, en 2024 is uitstaande. Die raad moes teen Junie vanjaar ingedien het. Volgens Kandjeke het hy reeds uitstel gegee in April vir Junie vanjaar. Hy het ‘n 2017, 2018 en 2019 ‘n vrywaring ouditmening gegee oor die raad se boeke en sê dit is onduidelike of die dorpsraad homself kan onderhou en voortbestaan. Kandjeke het ook onlangs gesê Stad Windhoek is tegnies bankrot. 

source