Bibi sê sy ooreenkoms van 50 jaar met Sirië het om middernag geëindig
Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê die gebeure in Sirië is geskiedkundig en bied verskeie geleenthede maar, daar is ook risiko’s. Die IDF is ontplooi na die buffersone op die twee lande se grens. Volgens Netanyahu was dit onvermydelik.