Drie dood by VSA-skoolskiertery 

Home Uncategorized Drie dood by VSA-skoolskiertery 
Drie dood by VSA-skoolskiertery 

Drie dood by VSA-skoolskiertery 

ʼn Onderwyser en leerder is dood nadat ʼn 15-jarige leerder in ʼn studiesaal by die Abundant Life Christian School in Madison, Wisconsin, op mense losgebrand het. Ses is beseer waarvan twee se toestand bedenklik is. ʼn Handwapen is op die toneel gevind. Madison se polisiehoof, Shon Barnes, sê die skieter wat uitgeken is as Natalie Rupnow, ook bekend as Samantha, was ʼn leerder by die skool. Hy sê sy het haarself daarna doodgeskiet: 

Daar was vanjaar meer as 500 massaskietvoorvalle in die VSA met meer as 1 000 kinders wat dood is in die voorvalle. 

source