Firmas moet kies tussen jaareind-partytjies en bonusse

Home Uncategorized Firmas moet kies tussen jaareind-partytjies en bonusse
Firmas moet kies tussen jaareind-partytjies en bonusse

Firmas moet kies tussen jaareind-partytjies en bonusse

‘n Arbeidsregkenner verbonde aan Cliffe Dekker Hofmeyr, Malesela Letwaba, sê Suid-Afrikaanse ondernemings krap steeds kop oor die keuse tussen jaareind-partytjies en bonusse terwyl hulle finansieel herstel. Letwaba het aan The Citizen gesê bonusse, bepaal deur individuele en span-prestasie, voorsien geldelike verligting vir werknemers, maar partytjies is goed vir spangees en herinneringe. Sy sê om die keuses te balanseer behoort maatskappye die ekonomiese uitwerking en werker-moraal te oorweeg vir die volgende fiskale jaar.

source