Regshulpsentrum herdenk 35 jaar
Die Regshulpsentrum het oor die afgelope 35 jaar meer met minder gedoen om menseregte te beskerm. Die sentrum, wat van skenker-finansiering afhanklik is, vind dit egter moeilik om uit te reik na alle burgers wat nie toegang tot regshulp het of dit kan bekostig nie. ’n Gebrek aan finansiële hulpbronne is ’n uitdaging vir die sentrum. Die sentrum het sy 35 jaar gevier deur dienste nader aan die mense te bring en voorsien Namibiërs van regsadvies en konsultasies, wat menseregte-kwessies insluit. Corinna van Wyk van die sentrum deel meer…
Leave a Reply