Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter – Kosmos 94.1
Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter – Kosmos 94.1



Outa: Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter

Die Organisasie Teen Belastingmisbruik ondersteun die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie wat daarop gemik is om die staatsdiens te ontwikkel en deursigtigheid te verbeter. Die wetsontwerp wil ʼn onafhanklike en onpartydige kommissie vestig en sy jurisdiksie uitbrei om munisipaliteite en openbare instellings in te sluit. Outa benadruk die behoefte aan die verpligte implementering in hierdie sektore en stel voor kommissarisse word vanuit nie-regeringsektore aangestel. Woordvoerder, Azavela Kakaza, bepleit die diskwalifisering van individue met uitstaande sake of skuldigbevindings teen hulle, om ‘n amp te beklee.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.