Beroep op SA-boere om uit geblikte leeubedryf te tree
Die ANC-regering het sy beroep op leeu-eienaars in die buurland herhaal om vrywillig uit die geblikte leeubedryf te tree. Daar is tans 7 400 leeus in aanhouding en net meer as 3 000 van die diere in die natuur. Die ministeriële taakspan wat die omgewingsminister Barbara Creecy, aangestel het, is verantwoordelik vir die identifisering en aanbeveling van vrywillige uittrede-keuses in die geblikte leeubedryf. Die voorsitter van die taakspan, Kamalasen Chetty, sê die paneel het aanbeveel die geblikte leeu-bedryf moet heeltemal gesluit word:
Leave a Reply