SA-repokoers: Seeff bepleit geen verdere stygings nie
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal Donderdag die jongste bank terugkoopkoers aankondig. Op die oomblik is die koers op 8,25 persent en daar is verwagtinge dat dit moontlik weer kan verhoog word. Die buurland se eiendomsgroep Seeff Property vra die terugkoopkoers moet onveranderd bly. Die onderneming se voorsitter, Samuel Seeff, meen die koers is reeds te hoog en bepleit geen verdere stygings nie:
Leave a Reply