NamRA: BTW-eise word wel terugbetaal
Sommige Namibiërs is gefrustreerd met die Namibiese Inkomste-agentskap en sê NamRA is aktief besig om Namibiese besighede dood te maak. ‘n Ontstoke lid van die publiek het gesê NamRA neem dikwels meer as vier jaar om BTW-eise terug te betaal en hulle betaal ook nie die voorgeskrewe rente nie. NamRa sê die beweringe is onwaar en het verlede jaar 8 miljard Namibiese dollar aan BTW-eise terugbetaal. Steven Ndorokaze, strategiese kommunikasie van die agentskap, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en verduidelik…
Leave a Reply