President van Blou Bulle sê Springbokspan is tops
Die president van die Blou Bulle Willem Strauss het sy reaksie gegee op die Springbokspan wat vir die Wêreldbeker-toernooi in Frankryk aangewys het. Drie sleutelspelers, Handré Pollard, Lukhanyo Am en Lood de Jager is weens hul beserings nie in die span van 33 spelers ingesluit nie. Strauss het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…
Leave a Reply