AfriForum: Zuma, ANC-kaders word beskerm
AfriForum kritiseer die Suid-Afrikaanse departement van korrektiewe dienste omdat hy oudpresident Jacob Zuma kwytskelding van sy vonnis gegee het en veroordeel dit as ‘n terugslag vir geregtigheid en die oppergesag van die reg. Ernst van Zyl van AfriForum sê om ‘n ANC-kader te wees bied ongeëwenaarde voorregte en beskerming. Hy verwerp aansprake van massa-kwytskelding en noem dit ‘n blote toesmeerdery om magtige politici te help.
Leave a Reply