Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere – Kosmos 94.1
Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere – Kosmos 94.1



Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere

Kunsmatige intelligensie neem die landbousektor oor namate boere poog om bedrywighede te optimaliseer deur data-gebaseerde besluite. Kenners meen kunsmatige intelligensie kan oplossings bied vir boerdery-uitdagings, soos uiterste weersomstandighede, beurtkrag, stygende insetpryse, brandstofkoste en klimaatsverandering. Volgens die Universiteit Stellenbosch se ekonomiese navorser, Johann Kirsten, speel kunsmatige intelligensie ‘n belangrike rol in die advies- en inligtingsfeer, met betrekking tot die hantering van siektes en plae, en die toediening van chemikalieë, plaagdoders en medisyne. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.