Speenkalfpryse begin stadig plaaslik herstel
Dit wil voorkom asof speenkalfpryse stadig besig is om te herstel met die jongste veilingspryse wat vir tollies net bo 32 Namibiese dollar per kilogram bepaal is en verse op net minder as 29 dollar ‘n kilogram. Die hoof van bemarking by die Namibiese Vleisraad Desmond Cloete sê die styging is te verwagte. Hy verduidelik.
Leave a Reply