Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede – Kosmos 94.1
Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede – Kosmos 94.1



Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede

Die Suid-Afrikaanse minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, verwelkom die ondertekening van ‘n gesamentlike verklaring tydens die 13de beraad van die ministers van landbou van Brics, in Limpopo. Die ooreenkoms fokus op samewerkende pogings om landbou-uitdagings tussen Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China aan te pak. Didiza en haar ampsgenote van Brics het onderneem om volhoubare landbouproduksie en produktiwiteit te verbeter. Die volgende vergadering vind volgende jaar in Rusland plaas. Kosmos 94.1 Nuus het aan die Namibiese landboukundige Wallie Roux gevra of Brics-markte Namibië enigsins sal bevoordeel.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.