Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati – Kosmos 94.1
Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati – Kosmos 94.1



Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati

Die Omusati-streek is verheug oor die Europese Unie en Duitsland se ondersteuning aan die Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling. Infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar is aan kommunale boere van Amarika-koöperatief in Omusati oorhandig. Dit is geoormerk vir 40 000 hektaar kommunale grond om infrastruktuur vir lewendehawe te ontwikkel. Erginus Endjala, die goewerneur van Omusati het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.