Treine in die Kaap moet verbeter, veral na taxi-staking – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Treine in die Kaap moet verbeter, veral na taxi-staking – Kosmos 94.1
Treine in die Kaap moet verbeter, veral na taxi-staking – Kosmos 94.1



Treine in die Kaap moet verbeter, veral na taxi-staking

Die GOOD Party in die buurland sê ‘n doeltreffende en geïntegreerde openbare vervoerstelsel is die lewensaar van enige moderne stad. Dit moet goed funksioneer en in staat wees om werk te skep en ekonomiese groei te verseker. Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa gedoen om dringend ‘n werkkomitee vir die oorgang na ‘n spoor-afwenteling saam te stel. ‘n Lid van die GOOD Party, Morné Joseph, sê hulle ondersteun die burgemeester se poging om ‘n doeltreffende treindiens te kry, maar daar is oplossings vir vervoerprobleme wat binne sy regering se mag is wat hy systap:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.