Gauteng-hospitale ervaar adrenalien-tekorte
Die DA in Gauteng is bekommerd oor die tekort aan adrenalien in openbare hospitale in die provinsie. Slagoffers van hartaanvalle word met adrenalien-inspuitings bygebring en dit word ook met ander lewensbedreigende mediese noodgevalle gebruik. ʼn Woordvoerder van die DA, Jack Bloom, sê dokters by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal waarsku al vir maande oor die dreigende tekort, aangesien die gekontrakteerde maatskappy nie voldoende adrenalien verskaf het nie:
Leave a Reply