Slang-teengif word nou elders bekom oor Onderstepoort se kwessies
Onderstepoort Biologiese Produkte het die afgelope tyd ‘n reeks formidabele struikelblokke met veral die vervaardiging van diere-entstowwe teëgekom. In ‘n groot mate maak Namibië ook staat op Suid-Afrikaans-vervaardigde entstowwe vir verskeie sektore. Daar was tekorte aan slang-teengif in Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende slangkenner en navorser, Francois Theart, gepraat wat sê die kwessie kom al geruime tyd, maar hulle het ‘n alternatiewe teengif gevind.
Leave a Reply