Voedselstres sal meer as 1 miljoen Namibiërs teen Junie ’24 raak – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Voedselstres sal meer as 1 miljoen Namibiërs teen Junie ’24 raak – Kosmos 94.1
Voedselstres sal meer as 1 miljoen Namibiërs teen Junie ’24 raak – Kosmos 94.1



Voedselstres sal meer as 1 miljoen Namibiërs teen Junie ’24 raak

Die Internasionale Fase-klassifikasie vir voedselsekerheid se jongste verslag vir Julie 2023 tot Junie 2024 toon dat 22 persent van die Namibiese bevolking hoë, akute voedselonsekerheid ervaar. Dit sal die toestand wees tot en met September waarna 26 persent of 695 000 mense dié tekorte sal ervaar tot Maart volgende jaar. Tussen Oktober vanjaar en Maart volgende jaar word daar verwag dat 65 000 mense in ‘n voedsel-noodtoestand wees. Teen Junie volgende jaar sal net meer as ‘n miljoen Namibiërs onder voedselstres wees. Volgens die verslag het landsburgers beperkte fisiese en ekonomiese vermoë om voldoende voedsel te bekom. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.