Brittanje se behuising van migrante kos N$121 miljard – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Brittanje se behuising van migrante kos N$121 miljard – Kosmos 94.1
Brittanje se behuising van migrante kos N$121 miljard – Kosmos 94.1



Brittanje se behuising van migrante kos N$121 miljard

Die Britse Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die Britse eerste minister Rishi Sunak se nuwe Wet op Onwettige Immigrasie gaan waarskynlik die krisis in die asielstelsel vererger. Die instituut sê Brittanje se behuisingsrekening vir asielsoekers sal tot meer as 121 miljard Namibiese dollar per jaar styg. Sunak sê syfers toon ‘n afname in die aantal mense wat in klein bote oor die Kanaal kom en dit wys sy plan om die probleem te hanteer, werk. Volgens Migration Watch UK, het die getal mense wat die Kanaal in klein bootjies oorsteek, met 17 persent afgeneem. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.