Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1
Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1



Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai

Die Namibiese rolprentvervaardiger, die 27-jarige Riejhaat Wolhuter se eg Namibiese rolprent word op Sondag 1 Oktober op kykNET en Kie uitgesaai. Instant Love is ‘n romantiese komedie-film in Engels en Afrikaans en speel af in Rehoboth. Nóg ‘n lid van die Kosmos 94.1-span, die bekroonde akteur Armas Shivute Armas, het ook ‘n rol weggeslaan. Wolhuter het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.