Finansiering vir netwerkverbinding beskikbaar – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Finansiering vir netwerkverbinding beskikbaar – Kosmos 94.1
Finansiering vir netwerkverbinding beskikbaar – Kosmos 94.1



OATF: Finansiering vir netwerkverbinding beskikbaar

Die ministerie van myne en energie het landelike elektrifisering geïdentifiseer as ‘n program van kritieke belang, om die bestaan van landelike gemeenskappe te verbeter. Die Solar Revolving Fund werk saam met streeks-elektrisiteitsverspreiders om finansiering te verskaf aan gekwalifiseerde individue en besighede vir netwerkverbindings. Die ministerie gaan saam met NORED die ooreenkoms amptelik Dinsdag by Ongwediva-handelskousentrum van stapel stuur. Kosmos 94.1 Nuus het met Ten Hasheela, beampte van die ministerie, gepraat, wat die belangrikheid van die ooreenkoms deel.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.