Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard – Kosmos 94.1
Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard – Kosmos 94.1



Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard

Transnet in Suid-Afrika, het die energiereuse Sasol en TotalEnergies vir 1,3 miljard Suid-Afrikaanse rand gedagvaar. Die maatskappye word beskuldig dat hulle te lae tariewe betaal het vir die vervoer van ru-olie. Volgens media berigte sis Transnet 815 miljoen rand van Sasol en 461 miljoen rand van TotalEnergies. Dit is vir dienste wat verband hou met die gebruik van sy pyplyn om ru-olie van Durban na die Natref-raffinadery in Sasolburg in die Vrystaat te vervoer. Dit hou alles verband met die kwessie van die kansellasie van ‘n apartheid-era-wysigingsooreenkoms vir die vervoer van ru-olie. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.