Florida-skieter het wapens wettig gekoop, maar het rekord van geestestoestand gehad
Die wit gewapende man wat drie swart mense by ‘n Dollar General-winkel in Jacksonville, Florida, doodgeskiet het, het sy wapens wettig gekoop het en geen kriminele geskiedenis gehad nie. Hy het wel ‘n rekord vir ‘n krisis met sy geestestoestand. Die skieter, Ryan Christopher Palmeter, het saam met sy ouers in ‘n voorstad van Jacksonville gewoon. Owerhede sê die skietery was rasgemotiveerd omdat hulle verskeie van sy manifeste ontdek het wat sy haat vir swart mense uiteensit.
Leave a Reply