DA wil nuwe raadslede in Johannesburg verkies
Die DA het ‘n versoekskrif begin wat ‘n hernude verkiesing bepleit om bestendigheid in die Stad Johannesburg te herstel. Die party dring aan op die ontbinding van die raad nadat die sewende mosie van wantroue sedert die plaaslike regeringsverkiesing in November 2021 teruggetrek is. Die DA se koukusleier in die metro, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê die wantrouestemme het ‘n politieke instrument geword wat die stad verder ontwrig:
Leave a Reply