Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1
Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1



Macron skop vas teen Niger se militêre leiers

Die Franse president, Emmanuel Macron, sê die land se ambassadeur in Niger, Sylvain Itte, sal Niamey nie verlaat nie, ondanks ‘n spertyd om binne 48 uur te vertrek. Die ultimatum is gestel nadat Itte geweier het om die militêre leiers te ontmoet wat President Mohamed Bazoum verlede maand deur ‘n staatsgreep verdryf het. Bazoum en sy gesin word by die presidensiële paleis aangehou. Niger is ‘n voormalige Franse kolonie, en Frankryk het steeds 1 500 soldate in die Afrika-land om jihadiste te beveg. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.