Karakoel-boere plaas hoop op September veiling
Die Swakara-veiling wat op 9 Junie by Saga Furs in Helsinki, Finland plaasgevind het, het nie die verwagte verkope behaal nie en slegs 40 persent van die pelse is verkoop. Dit volg ná die ineenstorting van die pelsmark laat in 2020 en die gevolglike likwidasie van Kopenhagen Fur, wat tot nou toe die agent vir Namibiese Swakara-pelse was. Die volgende veiling vind op 11 September plaas. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike produsent Louisa Campbell van Lovedale Farming gesels wat hoop dat al die oorblywende pelse verkoop sal word…
Leave a Reply