Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar – Kosmos 94.1
Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar – Kosmos 94.1



Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar

Stad Windhoek se raad het sewe huise in die Khomasdal- en Katutura-woongebiede as erfenisterreine goedgekeur. Die huise is in 1960 tydens die apartheidsera gebou. Dus sal die eiendomme bewaar word en as erfenisterreine verklaar word wat die geskiedenis van die tyd in die land van bewaar. Daar is tans geen amptelike erfenisterreine in Katutura of Khomasdal nie. Volgens die raad is die huise gekies op grond van die belangrikheid van hul eerste bewoners. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.