Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging – Kosmos 94.1
Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging – Kosmos 94.1



Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging

Namibië se beesbedryf is uiters belangrik maar, produkte waaraan waarde toegevoeg word is nie ‘n rolspeler in die bedryf nie. Die kommunale boere noord van die rooilyn trek veral swaar as gevolg van die bek-en-klou-status van die gebied maar, dit beperk nie die bedryf daar om verwerking aan te pas om waarde tot die bees-waardeketting in die land by te voeg nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Salomo Hei van High Economic Intelligence gepraat oor opsies vir uitvoere na internasionale bestemmings en waarde-toevoeging.   



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.