Fase ses-beurtkrag – daar kan bykomende onderbrekings wees
Die Stad Tshwane waarsku inwoners oor uitgerekte kragonderbrekings hierdie week te midde van fase ses-beurtkrag. Dit beteken alle streke sal vir ‘n minimum van ses-ure per dag onderbrekings ervaar wat in twee of drie fases per dag ingestel word. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Streekbedrywighede en Koördinering, Themba Fosi, sê oorlading, opsetlike beskadiging en diefstal tydens beurtkrag kan bykomende onderbrekings veroorsaak:
Leave a Reply