Menzies se jongste saak draai weer in die hof – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Menzies se jongste saak draai weer in die hof – Kosmos 94.1
Menzies se jongste saak draai weer in die hof – Kosmos 94.1



Menzies se jongste saak draai weer in die hof

Menzies Aviation se aansoek vir ‘n bevel dat regter Shafimana Ueitele se vroeëre bevel bekragtig word, is weer vandag in die hof en dit word deur regter Ueitele aangehoor. Menzies eis redelike kennisgewing om die perseel by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe te verlaat. Die maatskappy is op 19 Augustus uitgeskop en Paragon Aviation het oorgeneem. Dit het tot groot konsternasie gelei maar intussen het dinge genormaliseer en Menzies het hom weer aan die hof gewend.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.