Liefde by die Nam as reuse-sukses deur organiseerders beskryf
Die afgelope naweek was propvol aksie in die hoofstad, met die heel eerste Liefde by Nam-fees wat aangebied is by WHS Vegkop. Al die kaartjies is uitverkoop en 8 000 mense het opgedaag vir een van die grootste Afrikaanse musiekfeeste in Namibië in jare. Pierre Greef, die hoofsanger van Die Heuwels Fantasties het die naweek so opgesom.
Yana de Beer, wat ook deel was van die organiseringsspan het Kosmos 94.1 geloof vir hul betrokkenheid.
Leave a Reply