Oud-dwelmbaas sê oor reuse-beslagleggings
Meer as 3,5 miljoen Namibiese dollar se dwelms is verlede maand deur die Namibiese polisie gekonfiskeer. Volgens die mag se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, is ses buitelanders en 129 Namibiërs gearresteer vir onwettige handel in en besit van dwelms. Maar selfs meer sukses kan bereik word in die oorlog teen dwelms, het ‘n kenner gesê Die voormalige hoof van Nampol se dwelmeenheid Hermie van Zyl praat met Kosmos 94.1 Nuus:
Leave a Reply