Ramaphosa sê Afrika moet groter stem by VN hê
President Cyril Ramaphosa sê ten spyte van sy geskiedenis, die nalatenskap van uitbuiting en voortslepende konflik en onbestendigheid, is Afrika vasbeslote om sy posisie as plek van menslike vordering te herwin. Hy het gister die 78ste sitting van die VN se Algemene Vergadering in New York toegespreek. Ramaphosa sê dis belangrik dat die Afrikavasteland en die globale Suide se stem in die VN en breër gemeenskaplike stelsel gehoor word:
Leave a Reply