IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik

Home Uncategorized IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik
IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik



IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik

Die Inkatha Vryheidsparty het aangekondig hy gaan die gesig en nalatenskap van sy ontslape stigter, prins Mangosuthu Buthelezi, volgende jaar in sy verkiesingsveldtog gebruik. Die sekretaris-generaal van die IVP Siphosethu Ngcobo sê die besluit, wat geneem is voor Shenge se dood, is ‘n poging om die party ‘n hupstoot in die algemene verkiesing te gee. Ngcobo sê die party het ‘n strategie onthul wat die nalatenskap van Shenge inkorporeer en glo Buthelezi sal ‘n trekpleister in die verkiesingsveldtog bly.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.