Aartappelpryse skiet die hoogte in
Die bekende Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, fokus in sy jongste verslag op aartappelpryse. Aartappelpryse het kwaai gestyg en die gemiddelde prys kan dalk voor die einde van die jaar 100 Suid-Afrikaanse rand en hoër per kilogram bereik. In Namibië kos ‘n sak van 1 kg aartappels tans tussen 48 en 60 Namibiese dollar. Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom Dr. Kobus Laubscher vertduidelik hoekom die prys van aartappels in Namibië en Suid-Afrika gestyg het.
Leave a Reply