Aanstelling van Telkom-hoof moet teruggetrek word
Die DA sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Mondli Gungubele, moet onmiddellik die aanstelling van Nonkululeko Dlamini as Telkom se nuwe finansiële hoof terugtrek. Die party sê Dlamini se aanstelling is verstommend ná die gemors wat sy en Transnet se gewese hoof, Portia Derby, by die instelling gelaat het. Natasha Mazzone van die DA sê die party verwerp in geheel hierdie duidelike geval van kader-herwinning wat die oorsaak is van die ineenstorting van instellings in staatsbesit in Suid-Afrika:
Leave a Reply