Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus

Home Uncategorized Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus
Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus



Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus

Skaapboere het sedert 2004 met verskeie verhoudings wat uitvoere en plaaslike verslagting bepaal het, groot uitdagings gehad. Met die herlewing van Farmer’s Meat in Mariental deur Hartlief, en die aankondiging deur Mecki Schneider dat sy Savanna Beef Processors by Brukkaros ook skaap sal verwerk, blyk dinge om baie beter te lyk vir die plaaslike skaapbedryf. Die bekende landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.