Basiese inkomstetoelaag gaan nog ‘n ruk duur
Die kwessie van ‘n basiese inkomstetoelaag het weer in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom. Bernadette Jagger, die adjunkminister van uitwissing van armoede, het ‘n vraag beantwoord wat deur RDP-parlementslid Kennedy Shekupakela gestel is oor wanneer die toelaag wat deur die ministerie voorgestel word, van krag sal wees. Jagger sê dit kan dalk eers oor ‘n jaar of twee die lig sien.
Leave a Reply