Namibië het te veel olifante, hoe gemaak met die ‘Greenies’?

Home Uncategorized Namibië het te veel olifante, hoe gemaak met die ‘Greenies’?
Namibië het te veel olifante, hoe gemaak met die ‘Greenies’?



Namibië het te veel olifante, hoe gemaak met die ‘Greenies’?

Tydens die 21ste Africa Wildlife Consultative Forum wat verlede week aangebied is, was een van die onderwerpe wat bespreek is dat daar te veel olifante in die land is, veral vir die habitat wat vir hulle beskikbaar is, en dat iets gedoen moet word om die getal af te bring. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Piet Gouws, ‘n boer van Kamanjab wat konflik met olifante ervaar het, oor wat hieraan gedoen moet word veral sonder om die “Greenies” te laat betrokke raak.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.