Calueque-kanaal word opgeknap – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Calueque-kanaal word opgeknap – Kosmos 94.1
Calueque-kanaal word opgeknap – Kosmos 94.1



Calueque-kanaal word opgeknap

Die eerste Namibië streek water simposium van die Waterwese-departement het in Ongwediva afgeskop. Die simposium sal ‘n jaarlikse geleentheid wees wat in al 14 streke aangebied sal word. Abraham Nehemia, uitvoerende hoof van NamWater, het tydens die geleentheid gepraat oor die uitdagings wat die rehabilitasie van die Calueque-Oshakati-kanaal in die gesig staar. Hierdie 150 kilometer-lange kanaal is noodsaaklik vir die bestaansboerebevolking van noordelike Namibië.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.