Windhoek Sentraal Hospitaal word opgeknap
Na ‘n advertensie vir die verlenging van tenderaansoeke vir die opknappingswerk by die Windhoek Sentraal Hospitaal vir siviele, meganiese en elektriese werke verskyn het, het Kosmos 94.1 Nuus met die uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie, Ben Nangombe, gesels wat meer duidelikheid verskaf oor die werk wat gedoen moet word.
Nangombe verduidelik die aansoeke was gewoonlik deur die ministerie van werke en vervoer gedoen, maar is verander om die proses meer sistematies te maak.
Leave a Reply