Abbatoirs reg vir groot hoeveelheid skape
Uitvoere in die skaapbedryf het vanjaar gestyg, met meer as 574 500 skape wat tot dusver bemark is, en die syfer kan teen Desember tot 700 000 groei, volgens die Namibiese Vleisraad. Die doel is om weer die hoogtepunt te bereik van meer as ‘n miljoen skape wat in 2003 bemark is, nadat die skaapskema in 2019 heeltemal laat vaar is. Kosmos 94.1 Nuus het met Desmond Cloete, die Vleisraad se bemarkingshoof, gesels oor die rol wat abattoirs speel om vleisuitvoere ’n hupstoot te gee.
Leave a Reply