Maak reg vir die 2023 Shell V-Power-tydren

Home Uncategorized Maak reg vir die 2023 Shell V-Power-tydren
Maak reg vir die 2023 Shell V-Power-tydren



Maak reg vir die 2023 Shell V-Power-tydren

Opwinding loop hoog vir die 2023 Shell V-Power-tydren met sy 12 trajekte wat môre en Saterdag in Windhoek deur Redline Motorklub aangebied word. Die span van M&Z Motors, Ekko Eisenberg en navigator Horazio ‘Rassie’ Rietz, gaan in hul JAC deelneem. Kosmos 94.1 Nuus het met Rietz gesels, wat deel hoe dit met hulle voorbereidings gaan.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.