Stad Whk vorder goed met elektrifisering

Home Uncategorized Stad Whk vorder goed met elektrifisering
Stad Whk vorder goed met elektrifisering


Stad Whk vorder goed met elektrifisering

Stad Windhoek vorder goed met op opgradering van informele nedersettings. Die elektrifisering van 20 huise in Otjomuise uitbreiding 6 en 7 in Khomasdal is in Lushotostraat voltooi. Windhoek se onderburgemeester, Magdalena Lombardt, het by die amptelike inhuldiging van die elektrifiseringsprojek vir informele gebiede gesê meer huise sal elektrisiteit kry wanneer ‘n hulpeenheidstarief elektriese kontrakteur teen die einde van die maand aangestel word. Die 4,2 miljoen Namibiese dollar projek is deur die stedelike ontwikkeling ministerie gefinansier. Elektriese kontrakteurs is besig met finale afronding vir die elektrifisering van 463 huise in Havana uitbreiding 1 en 153 huise in Kilimanjaro. In Okahandja Park B gaan 119 huise ook elektrisiteit kry.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.